Almal maak foute, maar jy moenie in spyt lewe nie. Sien die mooi raak. Omring jou deur mense waarvoor jy lief is en wat ’n positiewe invloed is. Leer by hulle, maar wees jou beste self.

[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se