[Episode 7 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal]
Kinders voel veilig wanneer daar voorspelbare roetines en koesterende gewoontes is. Daar is soveel veranderlikes elke dag in jou kinders se lewe dat hulle die veiligheid van voorspelbaarheid nodig het. Skep dus daardie veiligheid in julle lewe.
