[Episode 3 – Video-reeks: Wat die Bybel se oor die lewe na die dood]
Elke godsdiens – maak nie saak van waar dit is nie – het een of ander geloof in die lewe ná die dood. Ons as Christen-gelowiges het egter die vaste sekerheid van die belofte van die hemel saam met God.
