[VIDEO] Maak dit die BESTE jaar ooit!
- Self
- Hykie Berg
Die lewe vlieg verby. Die res van jou lewe hoef egter nie op dieselfde trant aan te gaan nie. “Geluk en voorspoed is binne elkeen van ons se bereik. Jy moet ‘n visie hê, groot droom en vasstel presies wat jy wil hê,” sê Hykie Berg, akteur en mediapersoonlikheid.
Hykie Berg is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is veral bekend vir die rol van Conrad Bester in die kykNET-sepie, Binnelanders. Hy is ‘n gewilde spreker, entrepreneur en ook die skrywer van verskeie topverkoperboeke. Sy passie in die lewe is om ander te inspireer en te ondersteun in hul reis na persoonlike en professionele sukses.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Lynette Beer
- Lynette Beer
Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons ...
Liesel Krause-Wiid
- Liesel Krause-Wiid
LIESEL KRAUSE-WIID se betrokkenheid by welsynaksies weerspieël haar liefde, vrygewigheid en geloof. Deur deernis en omgee maak sy daagliks ’n verskil. Die Bybel sê dit ...
Lizanne du Plessis
- Lizanne du Plessis
[Episode 9 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal] Voel jy oorweldig en gespanne? Jou verhouding met jou kinders begin by die verhouding wat jy met ...