Maniere om jou selluliet te verminder
Selluliet beteken nie dat ’n mens oorgewig is nie. Verskeie faktore, soos vetselle, bloedsomloop en bindweefsel speel ’n rol. Ons bindweefsel bestaan meestal uit kollageen en elastien, wat ’n soepel ondersteuningsnetwerk onder die vel vorm. Dit is soos ’n visvangnet wat in die water oopgegooi is – as die openinge eweredig is, kan water makliker […]
Maniere om jou selluliet te verminder Read More »
