[VIDEO] Hoe dink ander gelowe oor die dood?
- Geloof [Video]
- Isak Burger
[Episode 3 - Video-reeks: Wat die Bybel se oor die lewe na die dood]
Elke godsdiens – maak nie saak van waar dit is nie – het een of ander geloof in die lewe ná die dood. Ons as Christen-gelowiges het egter die vaste sekerheid van die belofte van die hemel saam met God.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Anzél Rabie
- Anzél Rabie
ANZÉL RABIE bekend vir Anzél in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe en hoe geloof haar dra deur die ...
Liesel Krause-Wiid
- Liesel Krause-Wiid
Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur die lewe se moeilikste ...
Lizanne du Plessis
- Lizanne du Plessis
Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle ...