[Episode 4 – Video-reeks: Wat die Bybel se oor die lewe na die dood]
Daar is nie ’n meer saghebbende Bron oor die lewe ná die dood nie as Christus Self nie. Gaan met vrymoedigheid deur die hele Bybel. Dit laat ons nie in die duister oor die hemel – en die hel – nie.
