[VIDEO] Wees aan jou huweliksmaat se kant
- Huwelik MENTOR
- Gretha Wiid
Die storms van die lewe kan ’n mens se bootjie soms laat kantel, maar in ’n huwelik is daar kameraadskap. Jou maat kan jou help en bystaan.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Lucia Dramat
- Lucia Dramat
Van kleins af soek ons almal na goedkeuring. Waak daarteen om nie so te vis vir erkenning dat jy van jou eie hartsbegeertes vergeet nie. ...
Lizanne du Plessis
- Lizanne du Plessis
[Episode 7 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal] Kinders voel veilig wanneer daar voorspelbare roetines en koesterende gewoontes is. Daar is soveel veranderlikes elke dag ...
Sunet Vermaak
- Sunet Vermaak
“Miskien kom ons op ’n stadium waar ons moet begin sê: kom ons hou net bietjie op koop,” sê SUNET VERMAAK. Doen meer met die ...