“Wanneer ons kinders siek is, is daar altyd vrese. Maar vertrou op die Here dat jou kinders beter sal word. En wees elke dag dankbaar vir jou kind se goeie gesondheid,” sê die aktrise en TV-aanbieder Mandi du Plooy-Baard.

[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se