Wanneer jy op verkeerde dinge fokus

Wanneer jy… op verkeerde dinge fokus

Is jy ’n Basiese Minimum Mens (BMM)? Dis iemand wat voel: “Ek is verplig om iets te doen, maar ek is nie lus daarvoor nie en daarom doen ek net die absolute minimum.”

Leef jy met die minimum geluk?

BMM’s se hart is nie in wat hulle doen nie; daarom kan hulle dit nie met oorgawe aanpak nie.

Die redes waarom mense BMM’s word, is legio …

Miskien is mense al so ooreis dat hulle te bang is om hulle hart in nog iets te sit.

Miskien koester hulle heimlik die vrees dat hulle nie tot die einde sal kan volhou nie as hulle nou reeds al hulle energie en dryfkrag agter een poging ingooi nie.

Miskien is dit mense wat eenvoudig nie meer lus is om positief en opbouend te praat en te leef in ’n samelewing waarin dit makliker is om negatief te wees nie.

Vind jou passie voor jy jou prioriteite bepaal

BMM’s se lewe word deur bevele bepaal. Hulle doen net wat gedoen móét word. Daarom voel hulle ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Is jy sonde se baas of is sonde jou baas? Ja, selfs Christene kan die pad erg byster raak, maar dit is nooit te laat ...

Elke mens beskik oor ten minste een spesiale Godgegewe gawe. Jy hoef dit nie te verdien, te koop of daarvoor te vra nie. Dit word ...

Scroll to Top