Wanneer jy... Jou gawes vir God wil gebruik

Wanneer jy… Jou gawes vir God wil gebruik

Elke mens beskik oor ten minste een spesiale Godgegewe gawe. Jy hoef dit nie te verdien, te koop of daarvoor te vra nie. Dit word vir jou gegee, verniet. 

Wat genadegawes is en wat nie 

’n Mens hoor dikwels dat iemand sê: “My vriendinne is almal so talentvol.” Elke persoon het ’n klein pakkie as geskenk gekry van God; jy as Christen moet dit net oopmaak en gebruik.

’n Gawe is… ’n Geskenk wat God vir elkeen van sy kinders gee; dis ’n natuurlike aanleg of talent. Volgens die Bybel rus die Heilige Gees die Christengelowige toe met gawes waarmee hulle Sy Woord kan uitdra en Sy Liggaam kan opbou. Die gawes van die Heilige Gees word saamgevat in 1 Korintiërs 12 en ook in Romeine 12, waar dit genadegawes genoem word.

’n Gawe is nie… Nie een van die gawes wat aan jou geskenk is, is belangriker as die ander een nie. Elkeen is op sy eie ’n spesifieke vereiste of kriterium vir of iemand “die Gees het” of nie. Dit is ook nie die enigste gawes wat bestaan nie; daar kan ook ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor. Hy het my uitgetrek uit die ...

Fiksheidskenner, BIANCA VAN RENSBURG, glo jy moet fiks wees in elke aspek van die lewe om gesond én gelukkig te wees, en jou volle potensiaal ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!