Wanneer jy jouself alewig oor alles bekommer

Wanneer jy… jouself alewig oor alles bekommer

Om jou te bekommer, is om angstig te voel. Bekommernisse is nie noodwendig in die werklikheid gegrond nie, maar eerder in jou waarneming en reaksie op wat jy as jou werklikheid beskou.

Wat sê die Bybel oor ons bekommernisse ...

As ek gaan lê, slaap ek goed; en ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my (Psalm 3:6).

Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg (Psalm 37:5).

“Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee ...

Om jou te bekommer, is om angstig te voel. Bekommernisse is nie noodwendig in die werklikheid gegrond nie, maar eerder in jou waarneming en reaksie op wat jy as jou werklikheid beskou.Wat sê die Bybel oor ons bekommernisse …As ek gaan lê, slaap ek goed; en ek word ook weer wakker, want die Here sorg...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Wanneer jou gebede onbeantwoord bly, is dit maklik om mismoedig te voel. Leer hoe om onvervulde verwagtinge te hanteer en geloof te hê in God ...

Almal ken die gevoel: Vrees vir môre, vrees oor jou geldsake of jou veiligheid. Mense bekommer hulle siek! Gelukkig kan jy ophou stres en vry ...

Scroll to Top