Artikels
Is daar hoop na ’n affair?
As jou huwelik al ontrouheid moes trotseer, weet jy dis een van die seerste dinge in die lewe. Maar daar is hoop – dis moeilik,
Onmin oor stokperdjies in jou huwelik
Huweliksmaats het stokperdjies nodig. Maak net seker daar is balans, en dat dit nie gehaltetyd saam met jou maat steel nie. Vind balans tussen jou
Het jou selfoon jou huwelik gesteel
Tegnologie is wonderlik. Dit maak die lewe makliker, vinniger en interessanter. Soos met alle goeie goed, moet ons egter waaksaam wees. Sit neer jou foon
Wees aan jou huweliksmaat se kant
Die storms van die lewe kan ’n mens se bootjie soms laat kantel, maar in ’n huwelik is daar kameraadskap. Jou maat kan jou help
Kroon jou man as koning in jou huis
As jou huwelik deur stormwaters gaan, kies om jou man staande te hou in die krisis. Kroon jou man as koning in jou huis en
’n Tevrede lyf, maar ’n leë hart – Gretha Wiid
“Mans en vroue se primêre behoeftes verskil. As dit by intimiteit kom, is ’n vrou se behoefte om emosioneel veilig by haar man te voel.”
Sit ‘n wag voor jou mond
Baie meer mense word daagliks met die tong mishandel as met die vuis. Christene se huwelike is ook nie daarteen gevrywaar nie. Paartjies leef met
Jy moet leer om regtig te luister!
Die huwelik is soos ’n legkaart met honderde stukkies. Een stuk wat die hele prentjie kan bederf, is destruktiewe kommunikasie. Ons weet mos hoe belangrik
Het jy en jou man mekaar ontgroei?
Ek weet ek het op ons troudag ’n belofte aan my man afgelê. Deesdae sien ek egter net nie meer kans nie. Ons het niks