Luister meer as wat jy praat
- Self MENTOR
- Jannie Putter
Daar is ân handleiding of aanwysings vir baie dinge, maar nie vir mense nie. Om met mense om te gaan is die saak waarmee ons die meeste sukkel, veral om regtig na hulle te luister.
Ons manier van luister laat veel te wense oor. Die meeste mense hoor nie regtig wat ander sĂȘ nie, omdat ons net ons eie gedagtes hoor.
Ons moet oefen om te praat Ă©n om te luister, want dĂt is die vaardighede wat in ân gesonde verhouding nodig is.
Probeer om die ander persoon se behoefte te hoor
Mense werk hard daaraan om hulle eie gedagtes oor te dra. In dié proses leer jy nie regtig wie die ander persoon is nie.
Veral verkoopspersone raak so gefokus op die diens of produk wat hulle moet verkoop dat hulle heeltemal vergeet van die ander persoon en hulle behoeftes. Hulle moet eerder probeer agterkom wie die persoon is sodat hulle die kliënt kan oorreed om hulle produk of diens te koop.
Die meeste van ons is maar vrot met luister! Behalwe as die ander persoon begin ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
MĂ©Ă©r artikels
Korttermyn-uitputting is nie ân rede tot kommer nie. Maar wanneer uitputting chronies word, is dit tyd om die oorsaak te soek van die Groot Moeg. ...
Van kleins af soek ons almal na goedkeuring. Waak daarteen om nie so te vis vir erkenning dat jy van jou eie hartsbegeertes vergeet nie. ...