[VIDEO] Elke dag bied iets om te leer…
- Self
- Carina Nel
Jy kan daagliks iets by jou kinders leer – hulle leef in die oomblik en het vurig lief. Moenie hulle druk nie, maar ondersteun hulle in alles wat hulle doen. Wees ook die beste en gesondste weergawe van jouself.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Lizanne du Plessis
- Lizanne du Plessis
Sal jou kind eerder honger gaan slaap as om kos te eet waarvan hy nie hou nie? Gelukkig is daar hoop vir sulke eiesinnigheid.
...Karien Basson
- Karien Basson
Soos jou verhouding met die Here groei en volwasse raak, sal jy minder reëls en regulasies nodig hê om op die reguit pad te bly. ...
Aletté Winckler
- Aletté Winckler
Of jy getroud, enkellopend, ’n tuisbly-ma of beroepsvrou is, jy sal geïnspireer word deur die tydlose wysheid van die Spreukevrou Die Spreukevrou is net ’n ...