Of jy getroud, enkellopend, ’n tuisbly-ma of beroepsvrou is, jy sal geïnspireer word deur die tydlose wysheid van die Spreukevrou
Die Spreukevrou is net ’n gewone vrou wat haarself beskikbaar gestel het aan ’n uitsonderlike God – en nou ’n seën is vir almal om haar. ʼn Gewone vrou kan al hierdie dinge wees! ’n Vrou net soos jy!
![[OUDIO] Hy moet meer word en jy minder](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Karien_Ronde_Gesigfoto-1.webp)