Vierbal vir Voelgoed-gholfdag
Die inskrywingsfooi beloop R4 000 per vierbal en sluit twee gholfkarretjies, gholfpette, halfweghuis, prysuitdeling en vermaak in.
Vrydag 20 Junie | Centurion Country Club | Skootklap-afslaan 11:00 | Tweebal-beterbal
Stel jy belang om ’n gaatjie te borg – kliek hier.