Borgskap vir Voelgoed-gholfdag

Vrydag 26 April | Centurion Country Club | Skootklap-afslaan 11:00 | Vierbal-alliansie (2 beste tellings)

Borg ‘n gaatjie vanaf R1 500 én staan die kans om 1 van 3 advertensie-pakkette (R20 000 elk) vir Voelgoed Media se platforms te wen!

Indien jy ʼn faktuur benodig, stuur ʼn e-pos na [email protected].

Kliek vir ander borgopsies – klier hier.

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!