[VIDEO] ’n Gewilde Geel se swak- en sterkpunte
- Self
- Lynette Beer
[Episode 5 - Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer]
’n Gewilde Geel raak maklik kwaad, is selfgesentreerd, verstrooid en spandabelrig. Hulle hou nie sommer by die reëls nie. Maar hulle geniet die lewe, vergewe maklik en is kreatief. Hulle motiveer graag en het ’n hart vir mense.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Lynette Beer
- Lynette Beer
“Wanneer ons verskille raaksien en aanvaar, verminder ons frustrasie en isolasie, en bou ons betekenisvolle verhoudings wat vreugde bring,” sê LYNETTE BEER. Soos jou vingerafdrukke, ...
Gretha Wiid
- Gretha Wiid
Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou te bid.
...Gustav Gous
- Gustav Gous
GUSTAV GOUS se werk weerspieël ’n diep verbintenis om ander te bemagtig. Hy gesels oor gesonde selfstandigheid en hoe om jou toekoms te verbeter. Te ...