[VIDEO] Leer jou kind sy tyd bestuur

Almal jaag daarna, maar niemand kan dit vang nie. Tyd wag immers vir niemand nie. Leer jou kind vroeg reeds om tyd reg te bestee.

Soms wens ons die tyd om, soos wanneer jou pasgebore baba vir slapelose nagte sorg of jou tiener haar oë na bo opslaan en deure toeklap. Ander kere wens ons weer die tyd kan stilstaan as jy die klein lyfie styf teen jou vashou of sien hoe lekker die jongspan in die water baljaar in die vakansie.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Hykie Berg

Die lewe vlieg verby. Die res van jou lewe hoef egter nie op dieselfde trant aan te gaan nie. “Geluk en voorspoed is binne elkeen ...

Lynette Beer

In hierdie video, word daar gefokus op die kuns van dankbaarheid, selfs in moeilike tye. Die boodskap is eenvoudig maar kragtig: Leer hoe om jou ...

Gretha Wiid

Die storms van die lewe kan ’n mens se bootjie soms laat kantel, maar in ’n huwelik is daar kameraadskap. Jou maat kan jou help ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!