[VIDEO] Senior mense het baie wysheid om te deel
- Self
- Ina Wilken
Gryskrag se INA WILKEN is bekend vir haar toewyding om verbruikers op te hef en hulle regte te verdedig. Vir haar is ouderdom net ’n getal.
Sodra mense vroeër op 50 of 55 aftree, is dit ’n groot fout deur werkgewers. Senior mense het baie ervaring.
Dit is belangrik dat senior mense in die samelewing iets doen. Ons kan die land verander. Ons het die tyd, terwyl ons kinders werk.
Moet nie heeldag voor die TV sit nie. Lees goeie boeke, maar beperk dit. Maak ’n verskil deur produktief te wees. Skoffel die sypaadjie of plant groente in jou tuin. Kry boeke en hou besprekings.
Ons, deur Gryskrag, reël ’n brugbouprojek vir Suid-Afrika. Ons gaan afgetrede mense betrek: advokate, ingenieurs, en meer. Hierdie mense is nodig en kan jou denke verander. Jy gaan nie oud word of voel nie. Ons kan ’n groot verskil maak.
Ek weet dat ons dit saam kan regkry. Senior mense het die potensiaal om ons gemeenskap vorentoe te help en te verbeter.
Jou deelname kan verandering bring. Ons het die kundigheid en tyd om by ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Minette Visser
- Minette Visser
Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou boeretroos skuldvry kan ...
Anzél Rabie
- Anzél Rabie
ANZÉL RABIE bekend vir Anzél in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe en hoe geloof haar dra deur die ...
Lynette Beer
- Lynette Beer
“Die oomblik wanneer jy verantwoordelikheid vir iets aanvaar, ook dinge wat jy nie veroorsaak het nie, kan jy beheer neem van jou lewe,” sê LYNETTE ...