[OUDIO] Spaar op mediese koste

Ek en jy het ’n goeie kans om baie oud te word, want talle mense leef vandag tot in hulle tagtigs. Begin sommer vandag om geld weg te sit vir mediese uitgawes vir eendag...

Dis doodgewoon waar dat die uitwerking van tegnologie beteken ons gaan baie langer leef, maar nie noodwendig gesonder nie. Wanneer jy met ouer mense praat, veral diegene in hulle sestigs en sewentigs, kom jy agter die grootste gedeelte van hulle geld word maandeliks aan mediese uitgawes bestee. Dis daarom belangrik om vroegtydig hiervoor voorsiening te begin maak.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Daar is 7,5 miljard mense op aarde, tog praat ’n mens die meeste met jouself. Die meerderheid mense doen dit deur hulle gedagtes. Dit word ...

Melissa Swart

Gebruik jou roeping en unieke gawes om ‘n kragtige impak te maak met jou bediening. Luister na wat MELISSA SWART tydens die Vroue wat glo–retreat ...

[Episode 6 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Die man ís die hoof van die huis. Want God het so gesê. Dit beteken egter nie ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!