[OUDIO] Spandeer tyd met mense wat jou motiveer

Omring jou deur mense wat jou motiveer en die beste in jou na vore bring. Maar moenie soos hulle probeer wees nie. Jy is uniek geskape.ย 

Die lesse van die lewe sny soms diep en seer soos โ€™n lemmetjie. Wonde laat letsels, in jou siel, wat jou daagliks daaraan herinner. Dit is onmoontlik om te weet wat die dag van mรดre vir ons inhou. Jy het egter โ€™n keuse.

ร“f jy vertrou op God. ร“f jy lรช aand nรก aand en huil jou kussing sopnat oor iets wat nie uitgewerk het nie. Die lesse in die Bybel leer ons dat daar โ€™n baba nรก geboortepyne is โ€ฆ vrede nรก die dood van โ€™n geliefde.

In Deuteronomium sรช God nรก Moses se dood vir die volk dat hulle nรก 30 dae nie meer oor Moses moet treur nie. God weet dit is nie goed om te lank oor jou verliese te treur nie. Dit is hoekom Hy dit in Sy Woord opgeteken het.

Fokus daarop om jou energie en tyd in die teenwoordigheid van die regte mense deur te bring. En onthou, dit is oukei om te ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Mรฉรฉr oudio's

Chrisna Roos, motiveringspreker en skoonheidsterapeutย 

Veroudering is ongelukkig onafwendbaar. Daar is egter daaglikse selfsorgwenke wat jy kan volg om hierdie โ€™n mooier, gladder meer vredevolle proses te maak. Wanneer jy ...

Francois Oosthuizen, lewensafrigter en welvaartskepper

Onbekende uitdagings is niks nuuts nie. Daar is talle voorbeelde in die Bybel waarmee ons ons kan vereenselwig. Die les is hoe geloof jou dra. ...

Soos jou verhouding met die Here groei en volwasse raak, sal jy minder reรซls en regulasies nodig hรช om op die reguit pad te bly. ...

Scroll to Top