Goed gedefinieerde, voller wenkbroue gee definisie aan jou gesig. Dit is maklik om met ’n paar grimeerkunsies die illusie van perfekte wenkbroue te skep. Dié welige look was nie altyd mode nie en baie vroue het heeltemal te veel gepluk. Die nuutste stileringstegniek maak van seep gebruik. Dit gee ’n baie natuurlike voorkoms en is ideaal...
Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Teken in
Already a member? Log in here