[VIDEO] Word bemagtig deur dit wat jou laat tiek
- Self
- Lynette Beer
“As jy weet wie jy is, sal jy ophou om jouself met ander te vergelyk en eerder fokus op jou unieke eienskappe,” sê LYNETTE BEER.
Selfkennis help jou om ʼn beter leier, vriend, ouer, en vennoot te wees, want dit stel jou in staat om jou eie optrede te verstaan en swakpunte te herken.
Die waarde van selfkennis lê daarin dat dit jou help om emosionele intelligensie te ontwikkel en jou innerlike krag te ontdek. Hierdie krag is noodsaaklik om jou persoonlike en professionele doelwitte te bereik.
Ons almal het ʼn droom in ons hart, en met die regte kennis kan daardie droom ʼn passie word wat ons na ons lewensdoel lei.
Dit begin deur dieper te delf as net jou naam, beroep, en suksesse. Jy moet jou karakter, temperament en persoonlikheid verstaan.
Temperament is die stel eienskappe waarmee jy gebore word en wat geneties oorgedra word.
Jou karakter, aan die ander kant, word gevorm deur jou omgewing, geloof, waardes en lewenservarings. Dit is die essensie van wie jy werklik is.
Persoonlikheid is dit wat jy na ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Carike Keuzenkamp
- Carike Keuzenkamp
CARIKE KEUZENKAMP is ’n legende in die Afrikaanse musiekbedryf. Sy gesels oor haar lewe in die openbare oog, ’n suksesvolle huwelik en ’n lewe vol ...
Elsje Slabbert
- Elsje Slabbert
ELSJE SLABBERT, bekende aktrise en te sien as Lisa in Suidooster, gesels oor hoe moederskap haar lewe op groot en aangename maniere verander het. Kies ...
Jo Black
- Jo Black
Roem is bloot die prys van sukses. Bekende sanger JO BLACK se ware nalatenskap lê in hoe hy sy kinders en diegene rondom hom beïnvloed. ...