Voelgoed-vriendinneklub-leefstyl-foto_result

Werf ’n Voelgoed-vriendin

Werf ’n Voelgoed-vriendin vóór 30 April 2025 – én jy staan ook die kans om ’n #GIRLS-bootreis 2026 te WEN!

Die vriendinneklub waarvoor jy gewag het, is hier!

● Word ’n Voelgoed-vriendin en kry eksklusiewe inhoud, afslag-kaartjies, VIP-toegang, gratis kursusse, gratis e-boeke, afslagbewyse én meer ter waarde van R5 000 per jaar!

● Lidmaatskap bied jou ook unieke lede-voordele van Voelgoed-vennote in verskillende kategorieë soos gesondheid, skoonheid en finansies.

● Bly op hoogte met ons maandelikse #EkVoelGoed-nuusbrief met opwindende nuus én nuttige inligting oor alles wat jy as Voelgoed-vriendin wil én moet weet.

Maak skoon

Ander events

Scroll to Top