Hy sal altyd ons eersteling bly

Hy sal altyd ons eersteling bly …

โ€œEk en Wiets het onmiddellik ervaar hoe ander se gebede ons dra. Wanneer jy in so โ€™n donker lugleegte beland, is God jou enigste werklikheid.โ€ย 

โ€™n Stukkie van my sal vir altyd daar weesย 

Yskoue kloue het in my hart geslaan โ€ฆ Hoekom staan die hekkie oop? Iets is fout. Met elke tree nader aan die huis het paniek in my keel opgestoot. Die deur was gesluit. Het Margrietha iets oorgekom? Binne kon ek โ€™n kind hoor huil. Dis die dogtertjie na wie ons babaseun se dagmoeder ook kyk. Hy was stil. Gelukkig, het ek gedink.

Ek en Wiets was hoรซrskool-sweethearts. As jy jonk is, glo jy so naรฏef in die normale verloop van die lewe: Trou, โ€™n baba, nog โ€™n baba. Maar dinge het anders vir ons uitgewerk. Agt jaar lank het ons probeer. Na agt kunsmatige bevrugtings en een onsuksesvolle in vitro-bevrugting, was my hart en ons beursie pynlik leeg. Bar. Droog. En toe begin Wiehan in my lyf groei!

Hy was die perfekte klein engel, sy pa se ewebeeld. Sy bulletjie. En ek was tot oor my ore verlief. Beslis die ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Mรฉรฉr artikels

Dit het baie introspeksie en tyd geneem om te aanvaar dat Hy โ€™n plan het met elke mens se lewe en dat jy daarin moet ...

โ€œOns is hier op aarde om God te dienโ€, het my ma my van kleins af geleer. โ€œJy moet goed wees vir ander, maar jy ...

Scroll to Top