Voel jy vas? Ontdek hoe afstand jou perspektief kan verander

Voel jy vas? Ontdek hoe afstand jou perspektief kan verander 

Verander jou perspektief met afstand. ETIENNE PIEK leer jou hoe ’n tree terug kan lei tot persoonlike groei, vars idees en ’n heel nuwe toekoms 

Afstand help jou om balans te vind in ’n besige lewe 

Een van die mees deurslaggewende oomblikke van my lewe was 5 895 meter bo seevlak, bo-op berg Kilimanjaro. Ek onthou nog die tekort aan asem, die warboel van emosies wat gewissel het van menslike broosheid tot persoonlike oorwinning, en toe die skielike gewaarwording dat álles skielik anders lyk ...  

Die hoogte en afstand het ’n ander perspektief laat deurbreek op ’n werklikheid wat dikwels meer as oorweldigend is. Dit was asof ek vir ’n oomblik bo-op die Vader se skoot kon klim en die wêreld deur Sy oë kon bekyk.  

Wat aan die voet van die berg na onoorkomelike realiteite gelyk het, was skielik minder intimiderend. Wat besonders en indrukwekkend was, was skielik klein en amper onbenullig.  

Afstand bring perspektief en dít wat ek op berg Kilimanjaro geleer het, geld ook vir ons oorvol lewens van elke dag. Dit is daarom krities belangrik om gereeld, ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Hoe gaan ek vandag effektief wees? Bestuur jou tyd, projekte en doelstellings om jou te help om die beste gebruik te maak van elke geleentheid. ...

Soms voel ons vasgevang in ’n plek of situasie waar ons nie wil wees nie, en ons het geen idee hoe ons dit moet verander ...

Scroll to Top