
Hoe om God beheer te gee en te vertrou met jou lewe?
- Antwoorde op kwelvrae
- Lynette Beer
Gee God beheer en kyk hoe jou lewe verander! Kenner LYNETTE BEER wil jou aanmoedig om te ontdek hoe vertroue op Hom kan lei na vrede en ’n sterker geloof.
Hoe geloof ons behoefte aan antwoorde en beheer verander
’n Mens kan jou byna nie indink wat in Abraham se kop aangegaan het toe hy uit Haran weggetrek het nie.
En dis nie asof hy die vooruitsig van ’n nuwe werk en ’n nuwe blyplek gehad het nie. Hierdie man het getrek omdat die Here hom aangesê het om dit te doen.
In my prentjie klink dit na ’n hoogs onverantwoordelike skuif, sonder enige sekuriteit.
Hy het sy bekende wêreld en sy mense gegroet. Hy het sy vrou, Sara, en sy nefie Lot en hulle huishoudings opgepak. Daarna het hulle koers gekry na ’n landstreek waarvan hulle niks geweet het nie.
’n Mens wonder wat die familie gedink het wat moes agterbly. En hulle kon mekaar nie eens bel of Skype nie.
Sal jy dit vandag kan doen? Net oppak en groet en sonder enige ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Hoe kry jy dit reg om aan te hou glo wanneer dit voel of alles uitmekaar val? Leer waarhede wat jou geloof sterk maak. Hoe ...
’n Druk besige program … Te veel pligte, take en mense wat jou aandag opeis … Dis die realiteit van die wêreld. Iewers wil jy ...