[VIDEO] LIESEL KRAUSE-WIID – Ontdek hoe uitreik vrede kan gee
- Geloof [Video]
- Liesel Krause-Wiid
LIESEL KRAUSE-WIID se betrokkenheid by welsynaksies weerspieël haar liefde, vrygewigheid en geloof. Deur deernis en omgee maak sy daagliks ’n verskil.
Die Bybel sê dit is lekkerder om te gee as om te ontvang, en dit is werklik die waarheid.
Mense vra dikwels hoe hulle meer gelukkig kan wees. Die antwoord is eenvoudig: Reik uit na ander; gee om vir hulle; maak ’n verskil in mense se lewens. Dit gee jou die kosbare geskenk van ware vreugde en diep innerlike vrede.
Ek dink mense met die grootste behoefte aan deernis en omgee is behoeftige kinders en bejaardes, wat my baie na aan die hart lê.
Ek probeer gereeld uitreik na hulle, al weet ek ons is almal besig. Jy werk hard om die pot aan die kook te hou en jou gesin moet natuurlik eerste kom, maar probeer tog as gesin saam uit te reik na diegene in nood rondom jou.
Wanneer ek welsynsaksies doen, neem ek my kinders saam. Dit is besonder voordelig vir hulle en vir julle as gesin om saam betrokke te raak. Dit gee jou kinders ’n breër perspektief ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Gustav Gous
- Gustav Gous
Neem beheer oor jou lewe! GUSTAV GOUS bespreek noodsaaklike bestuursvaardighede en help jou om te ontdek wat jy moet bestuur vir ’n meer doeltreffende lewe. ...
Martelize Brink
- Martelize Brink
Groei gebeur buite jou gemaksone. MARTELIZE BRINK, radio-aanbieder en kookboekskrywer, is al amper 35 jaar in ’n rolstoel, maar leef elke dag met oorgawe. Wanneer ...
Dr Marcel Hattingh
- Dr Marcel Hattingh
“Jou gedagtes bepaal jou rigting – beheer hulle, en jy beheer jou lewe”, sê leierskapafrigter Dr Marcel Hattingh. Ligter leef begin wanneer jy kies om ...