Behandel rekmerke met die regte produkte
- Lyfsorg
- Janine Janse van Rensburg, somatoloog
Om rekmerke te voorkom of te verminder is dit nodig om te weet hoe hulle ontstaan.
Die kollageen-en-elastiennetwerk speel ân belangrike rol om jou vel te ondersteun en dit toe te laat om, wanneer nodig, soos ân rubberbandjie te kan rek en weer terug te keer na normaal.
Merke word veroorsaak wanneer die elastiese dermis onherstelbaar beskadig word as dit skielik moet uitsit. ân Inflammatoriese reaksie stel ân ensiem vry wat die wonderlike ondersteuningstruktuur van die vel afbreek.
Dit gebeur in drie fases en affekteer die middelste laag â die laag onder die epidermis. Die liggaam probeer die wond so gou moontlik herstel. ân Oormaat kollageen word vervaardig en die beskadigde of gebreekte weefsel vorm rooi of pers littekens.
Dit is hoekom dit so belangrik is wanneer jy lyfsorgmiddels inspan om dit te probeer voorkom, dat jy produkte gebruik wat nie ân laag bo-op los nie.
Die beste is dié met bestanddele wat vinnig tot binne in die dermis geabsorbeer word waar dit die kollageen-en-elastiennetwerk help om soepel en inflammasievry te bly.
Soek vir produkte wat omega-olies (essensiële vetsure) bevat ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
MĂ©Ă©r artikels
Die krag van aanraking is groter as wat ons besef. Dit kan wondere vir liggaam en siel verrig. Daar is verskeie masseringstegnieke wat jy tuis ...
Hoewel sommige fisieke letsels onvermydelik is, beteken dit nie dat jy nie met die onooglike merke opgeskeep hoef te sit nie. Die meeste van ons ...