Bestuur jou finansies soos ’n kenner

Bestuur jou finansies soos ’n kenner [Promosie]

Kies Finbond Mutual Bank om jou met die bestuur van jou finansies te help, sodat jy die beste uit jou beleggings kan verdien.

Die lewe is duur en ’n mens moet behoorlik beplan wanneer jy met jou hardverdiende geld werk.

Daarom is dit belangrik om ’n kenner te kies wat jou kan help om jou finansies behoorlik te bestuur, sodat jy die meeste kan kry uit jou beleggings.

Laat jou beleggings rente verdien

Finbond Mutual Bank bied ’n verskeidenheid beleggingsprodukte met ’n renteverdienste van tot 10% per jaar.

Hierdie produkte is ideaal vir beleggers en pensioentrekkers wat ’n hoë, gewaarborgde rentekoersopbrengs nodig het in die huidige klimaat van lae opbrengste en dalende rentekoerse.

Rente kan maandeliks, kwartaalliks, halfjaarliks of jaarliks gekapitaliseer of uitbetaal word, wat beleggers die buigsaamheid gee om hulle opbrengste volgens hulle behoeftes te gebruik.

Maak die bestuur van jou transaksies maklik

Benewens beleggingsprodukte, is daar ook ’n wye verskeidenheid transaksionele en besigheidsbankdienste beskikbaar.

Die transaksionele rekeninge is ontwerp om die bestuur van verbruikers se geldsake maklik ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

As ’n sakevrou verstaan jy die belangrikheid van finansiële sekuriteit te midde van dinamiese uitdagings en geleenthede. Laat PSG Wealth jou help om slim besluite ...

Scroll to Top