Gaatjieborg vir Voelgoed-gholfdag
Vrydag 20 Junie | Centurion Country Club | Skootklap-afslaan 11:00 | Tweebal-beterbal
Borg ’n gaatjie én staan die kans om 1 van 3 advertensie-pakkette (R20 000 elk) vir Voelgoed Media se platforms te wen!
Indien jy ʼn faktuur benodig, stuur ʼn e-pos na [email protected].
Kliek vir ander borgopsies – kliek hier.