Saterdag, Desember 7, 2019

Resepte

Pynappel- en Soetrissie Hoendersosaties

BESTANDDELE: 2 Pynappels 2 Soetrissie 2 Rooi Uie 2 Teelepels Paprika 2 Teelepels Cayenne Speserye 2kg Hoender 8 Eetlepels Heuning 1 Teelepel Oreganum Sout en Peper 250ml Water 15ml Olyf Olie METODE: 1. Begin deur die hoender, pynappel, soetrissie en uie in...
video

Tuisgemaakte sjokoladegranola

10 min. + gaarmaak: 25 min. 8-10 mense BESTANDDELE 500 g gerolde hawermout 200 g koring 100 g amandelvlokkies 1 handvol pampoensaad 1 e karamelgeursel 1 e vanieljegeursel 2 e olyfolie 4 e rou heuning 50 g amandelneutbotter 3 e rou...
hoenderpastei

Haastige hoenderpastei

Haastige hoenderpastei.

Ken jy die wonder van gemmer?

Gemmer is een van die natuur se wondermiddels wat jou op talle verskillende maniere kan help om beter te voel. Nie almal is ewe gaande oor dié unieke, pikante smaak...

Snoektert

Snoektert.
quiche

Spinasie-en-feta-quiche

Spinasie-en-feta-quiche.

Kerrie-en-perske-pastaslaai

Lewer 8 porsies BESTANDDELE SOUS 125 ml tamatiesous 10 ml kerriepoeier 75 ml blatjang 60 ml olie 60 ml wit asyn 185 ml suiker sout na smaak SLAAI 500 g (1 pak) skulpienoedels 1 ui, fyn gekap 1 rooi soetrissie, ontpit en...

Tamatiebredie

BESTANDDELE 125 g blokkies spek 1 kg lamskenkels of lamsvel, in porsies gesny 1 hoenderaftrekselblokkie 125 ml kookwater 45 ml sultanas (opsioneel) 1,25 ml brandrissievlokkies 4 selderystingels, gekap 3 middelslagwortels, geskil en gekap 1 rooi soetrissie, ontpit en...

Smoorsnoek

BESTANDDELE Groente-olie - 60ml Ui - 180g Gerookte snoek - 500g Een brandrissie rooi of groen Bevrore ertjies - 410g Blatjang -125 ml Knippie sout en peper vir smaak METODE ...

Oros-hoender

4-6 porsies BESTANDDELE 1 ui, gekap 12 hoenderboudjies sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 1 groen soetrissie, ontpit en in repies gesny 1 rooi soetrissie, ontpit en in repies gesny 1 geel soetrissie, ontpit en in...
I love my smile
L'Aquila
Pretoria FM
Elite tente

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!