
Stokvis met soetrissie en pynappel
- Resepte
- Izelle Hoffman
Stokvis met soetrissie en pynappel is 'n moet-probeer! Hierdie maklike seekosresep verander eenvoudige vis in 'n heerlike maaltyd waarvan almal sal hou.
BESTANDDELE
800 g (1 boks) gevriesde stokvisfilette
1 medium rooi-ui
’n halwe geel soetrissie
’n kwart vars pynappel, in stukkies gesny
1 e olyfolie
1 t woestynsout of pienk sout
½ t growwe swartpeper
2 t uiepoeier
1 e heuning
vars koljander
sap van 1 lemmetjie
STAPPE
- Stel die oond op 200 °C. Berei bakplaat voor met kleefsproei.
- Plaas gevriesde stokvis op die bakplaat en bak in die oond vir 10 minute.
- Kap die rooi-ui fyn, en sny die soetrissie en pynappel op in stukkies.
- Meng die res van die bestanddele in ’n mengbak totdat die heuning opgelos is ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
15 min. + baktyd 25-30 min. 1 groot gebak Maak ‘n heerlike gebakte nagereg met vars perskes en bloubessies! Hierdie maklike gebakte poedingresep is die ...
Hierdie romerige knoffelfonduesous is die perfekte winterresep vir gesellige aande. Doop jou gunstelinge in en geniet ‘n warm, smaaklike plesier! BESTANDDELE 1 e olyfolie 2 ...
- Meng die res van die bestanddele in ’n mengbak totdat die heuning opgelos is ...