Appelkelkies

Appelkelkies

15 min. + gaarmaak: 10 min.

4 mense

1 e amandelmeel

knippie kaneel

1 groot Granny Smith-appel

1 groot Pink Lady-appel

sap van 1 suurlemoen

1 t olyfolie

60 g gedroogde appel

sap van 1 lemmetjie

4 e rou heuning

½ t sout

½ t kaneel

1 e karamelgeursel

50 g amandelvlokkies

½ ...

15 min. + gaarmaak: 10 min.

4 mense

1 e amandelmeel

knippie kaneel

1 groot Granny Smith-appel

1 groot Pink Lady-appel

sap van 1 suurlemoen

1 t olyfolie

60 g gedroogde appel

sap van 1 lemmetjie

4 e rou heuning

½ t sout

½ t kaneel

1 e karamelgeursel

50 g amandelvlokkies

½ k rosyntjies

  1. Gebruik kelkies of nageregbakkies en vorm ’n krummelbodem met (per porsie) amandelmeel en ’n knippie kaneel.
  2. Sny die appels eers in wiggies en dan in stukke.
  3. Plaas in water saam met die sap van 1 suurlemoen en laat dit week.
  4. In ’n pan, oor matige hitte, verhit die olyfolie en voeg dan al die ander bestanddele vir die appelmengsel by.
  5. Roer aanhoudend totdat die heuning begin karamelliseer, verwyder van hitte.
  6. Dreineer die suurlemoenwater van die appelstukke, en verdeel die stukke eweredig tussen die kelkies of bakkies.
  7. Skep die appelmengsel bo-oor en dien dadelik op.
Deel die artikel

Méér artikels

10 min. + baktyd 25 min. 6 mense 9 ryp koejawels 1 e olyfolie fyn kaneel vir bo-oor sprinkel 6 groot eiers 2 e vanieljegeursel ...

10 min. + gaarmaak 15 min.4 mense filetmedaljons of braaivleis van jou keuse   1 t olyfolie   1 rooi slaai-ui, opgekap   3 e rou heuning   150 ...

Scroll to Top