Jy verskree of mishandel nie jou kinders nie, so, jy is heel tevrede met jouself. Maar wat van daardie kwetsende woorde wat jy so maklik sê?
Net ’n oomblik voor jy jouself op die skouer klop en sê dat jy gelukkig darem nie so ’n ma nie. Wat jy vir jou kind sê en die manier waarop jy dit sê, kan net so ’n negatiewe invloed op haar hê.
Gekombineer met min liefde, baie konflik en koue en ...
Jy verskree of mishandel nie jou kinders nie, so, jy is heel tevrede met jouself. Maar wat van daardie kwetsende woorde wat jy so maklik sê? Wees versigtig met wat jy vir jou kinders sê Net ’n oomblik voor jy jouself op die skouer klop en sê dat jy gelukkig darem nie so ’n ma nie. Wat...
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Gesprekke met jou kind hoef nie uitdagend te wees nie! Hier is ’n paar maklike wenke oor hoe om oor moeilike onderwerpe te praat. Weet ...
Dit bly ’n raaisel hoekom kinders wat in dieselfde huis grootword, dikwels so baie verskil. Het dit dalk iets met die geboorteorde in die gesin ...