Boeta het nie prefek geword nie en Sus word siek voor die netbaltoer. Ma moet troos. Hoe leer jy kinders om teleurstellings te hanteer? Onrealistiese verwagtings kan jou kind ’n knou gee Natuurlik werk die lewe nooit uit soos ons verwag nie, ook nie vir ons kinders nie. Dis heeltemal normaal. Elke ouer wil graag haar kinders...
Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Teken in
Already a member? Log in here