Hoeveel vryheid vir my kind?

Hoeveel vryheid vir my kind? 

Elke kind, of dit nou ’n kleuter of ’n tiener is, smag na vryheid. Maar hoe weet jy wat om wanneer toe te laat? 

Hê reëls oor jou kind se uitslaap en inkomtye 

Jou jongste smeek jou om by ’n maatjie oor te slaap en jou oudste kerm om sy inkomtyd ’n bietjie te rek. As ouer probeer jy kophou en verstandige besluite neem.

Maar tussen wat die “boek” sê, wat jy self as kind beleef het en wat ander ouers toelaat, raak dit al hoe moeiliker.

Elke kind, of dit nou ’n kleuter of ’n tiener is, smag na vryheid. Maar hoe weet jy wat om wanneer toe te laat? Hê reëls oor jou kind se uitslaap en inkomtye Jou jongste smeek jou om by ’n maatjie oor te slaap en jou oudste kerm om sy inkomtyd ’n bietjie te rek. As ouer...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Gesprekke met jou kind hoef nie uitdagend te wees nie! Hier is ’n paar maklike wenke oor hoe om oor moeilike onderwerpe te praat. Weet ...

Dit bly ’n raaisel hoekom kinders wat in dieselfde huis grootword, dikwels so baie verskil. Het dit dalk iets met die geboorteorde in die gesin ...

Scroll to Top