Die Karoo help my om my verlede te verwerk_result

Die Karoo help my om my verlede te verwerk

Ná groot verlies en uitdagings, was alles net te seer. Maar ek is nog hier. Want die Karoo het my gehelp om my verlede te verwerk en my Skepper te ontmoet. 

Alleen in die stilte met jou bekommernisse en pyn  

Ons water was min, ons arms seer gebrand en voete gaar. Geen ander stappers in sig nie. Net ek en Mariëtte en die oorverdowende stilte van die Karoo. Vuil en seer het ek opgekyk en my pyn aan God geskreeu: “Ek sal nie aanvaar dat U van my vergeet het nie. Ek sal aanhou, en aanhou ..!”

Ná die verlies van drie ouers in een jaar, het my man sy werk verloor. Hoe moet ons elke dag opstaan? Behoorlik asemhaal? Alles was net te seer. Maar ons is nog hier. Ek is nog hier. Want in die Karoo het ek my Skepper ontmoet.

Op ’n Oujaarsaand het ek en twee vriendinne besluit om die Tankwa Camino in die Karoo te gaan stap. Ons was al drie stukkend. Ons harte leeg.

Halsoorkop het ons die deposito betaal en begin voorberei vir die ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Gryp elke geleentheid aan, want jy weet nooit watter deure dit vir jou sal oopmaak nie. My gehoorgestremdheid was deel van Sy groter plan vir ...

Geopende Deure is ’n internasionale, nie-winsgewende organisasie wat bystand lewer aan sowat 365 miljoen Christene in meer as 70 lande reg oor die wêreld wat ...

Scroll to Top