Ek weet nou dat God bestaan

Ek weet nou dat God bestaan

Die grootste geskenk wat ek deur Francois se dood gekry het, is die bevestiging van God se bestaan. Die tekens was duidelik.

Bly glo in tye van seer en vrees

Die hele huis is vol mense. Ek gaan sit langs Francois se bed. Die vorige dag het hy na ons geroep. โ€œSkakel die lig af, asseblief,โ€ het hy gevra. โ€œDit skyn in my oรซ.โ€

Maar dit was pikdonker in die kamer. Toe vertel hy ons van die mense wat hy om sy bed sien. Was dit dalk engele?

Terwyl ek daar langs my sterwende broer sit, vat ek sy hand. Hy weeg skaars 40 kg.

Toe druk hy my hand. Styf. Baie styf. Hy haal diep asem โ€“ en hou dit in.

So, dis dan die oomblik waarop ons gewag het, die oomblik wat ons gevrees het.

Ek was agtien toe Francois die eerste keer siek geword het. Dis hรฝ wat my van Parys af Pretoria toe neem om vir drama gekeur te word, want ek het nog nie โ€™n rybewys gehad nie.

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Mรฉรฉr artikels

Dis dalk โ€™n vriendin. โ€™n Kollega. Of โ€™n bekende na wie jy opgesien het. Hulle het gesรช hulle glo een ding maar toe anders geleef. ...

Grappies oor skoonmaโ€™s is volop, maar โ€™n lewe saam met jou man se ouers kan allesbehalwe โ€™n grap wees. Hier is raad vir skoonfamiliepyne. Kritiek ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!