Die voorreg om te mag sterf in jou taal

Geroep om te dien, opleiding wat harte en lewens verander

Geïnspireer deur roeping en gewortel in geloof, leer versorgers by die Helpende Hand se Opleidingsinstituut nie net vaardighede nie, maar hoe om ware verskilmakers in ander se lewens te wees.

Haar hand rus sag in haar versorger se hand. Haar oë lyk hartseer, maar opgewonde oor wat wag. Waarskynlik omdat sy weet waarheen sy gaan. “Al gaan ek ook in ’n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie,” lees tannie Marie se versorger vir haar uit die Bybel terwyl sy haar hare saggies vryf. “Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe, en ek sal in die huis van die Here tuis bly in lengte van dae.” Dawid se Psalm is voltooi en so ook tannie Marie se lewe. Sy blaas haar laaste asem uit en vat die Here se hand by die Jordaanrivier. Haar versorger maak tannie Marie se oë toe.  

Tannie Marie het gesterf in haar taal 

Die taal waarin sy eens op ’n tyd skool gegaan het, in die koor gesing het. Die taal wat sy as onderwyseres aangebied het, die taal waarin sy haar Verlosser gevind ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Scroll to Top