AMANDA SWANEPOEL ken die seer van kinderloosheid. Tog maak die wete dat God van jou hartseer wéét en dat Sý wil sal geskied, dit makliker om te verdra.
Hulle het Moedersdagkaartjies en angeliere in die kerk uitgedeel. Amanda Swanepoel het haar blom aan ’n ma naby haar weggegee. Toe weergalm die aankondiging dat alle ma’s moet opstaan. Die man langs haar vra toe kliphard: “Maar is jy dan nie ’n ma nie?”
Amanda onthou die vernedering so goed soos ...
AMANDA SWANEPOEL ken die seer van kinderloosheid. Tog maak die wete dat God van jou hartseer wéét en dat Sý wil sal geskied, dit makliker om te verdra. Die Here wéét van jou hartseer en pyn Hulle het Moedersdagkaartjies en angeliere in die kerk uitgedeel. Amanda Swanepoel het haar blom aan ’n ma naby haar weggegee. Toe...
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Swemkampioen NATALIE DU TOIT het haar beenamputasie in ’n storie van deursettingsvermoë en hoop omskryf. Haar ongelooflike gees en prestasies is ’n inspirasie. Die krag ...
SOEKIE KROG van Radikids-faam het al haar kwota swak besluite geneem, maar dit het haar die vermoë gegee om vandag beter keuses te kan maak. ...