Ek is ek, en ek is uniek!
- #StilwordSondag
- Elsje BĂŒchner
Dit was die dag waarop Noag en sy seuns, Sem, Gam en Jafet, en sy vrou en sy drie skoondogters almal saam in die ark ingegaan het.
(Genesis 7:13)
Ek luister na die gesprekke rondom my. Die manier hoe getroudes aan ander voorgestel word, klink vir my so effens. âDit is Herman se vrou.â Of: âDit is Karin se man.â
Aan die een kant is dit wonderlik: Ek is nie iemand deur iemand anders met ân naam en ân van nie. Aan die ander kant laat dit my tog dink oor die kwessie van âom te behoort aanâ.
Meer as honderd vroue in die Bybel word so via-via aangespreek. Ons weet glad nie wat hul name is nie. Lot se vrou is maar net Lot se vrou. Job se vrou het ân naamlose stryd gevoer. Noag het die ark gebou, maar sy naamlose vrou moes ook ân reusetaak in die ark verrig.
Wie is ek? Moet ek aan iemand behoort om âekâ te wees? Nee! Ek is ek en ek is uniek!
God kom en deurbreek alle tradisies en gee aan vroue ân spesiale ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
MĂ©Ă©r artikels
Sy het vir haarself gesĂȘ: âAs ek maar net aan sy klere kan raak, sal ek gesond word.â Jesus het omgedraai, haar gesien en gesĂȘ: ...
DĂt is immers die boodskap wat julle van die begin af gehoor het: Ons moet mekaar liefhĂȘ. (1 Johannes 3:11) Soms is ons geneig om ...