Gebed bring jou nader aan God

Gebed bring jou nader aan God 

Deur te bid erken ons die Here se teenwoordigheid in ons daaglikse lewe. Ons kommunikeer deur middel van gebed sodat ons in ’n verhouding met Hom kan wees. 

Ons bid omdat ons glo God bestaan 

Iemand het eenkeer gesê: “Wanneer ek oor die natuur uitkyk, wil ek graag bid … maar ek weet nie tot wie nie!” As ons vir mense sou vra: “Tot wie moet ek bid?” sal ons verskillende antwoorde kry.

Die Boeddhis sal sê: “Bid tot Boeddha.” Die volgende persoon sal sý god voorstel.

’n Ander sal vir ons sê: “Daar is nie ’n (G)god nie!” Terwyl Christene vir ons sal sê: “Die antwoord op jou vraag is die drie-enige God: die Vader, die Seun en die Heilige Gees!”

Wie kan ons dan glo? Diegene wat hulle vertroue in Jesus Christus stel, weet dat daar ’n leë graf in Jerusalem is. Jesus, die Seun van God, hét gesterf, maar op die derde dag uit die dood opgestaan.

Hy het ons so liefgehad dat Hy vir óns sondes gesterf het. Sy opstanding uit die dood verseker ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Bucket list” en “You only live once” is gewilde gonswoorde. Maar hoekom? Ons kan niks op aarde misloop waarvoor ons nie in die hemel gaan ...

Wat ons van Jesus weet en kan sê, getuig van Sy uniekheid. Wees met Jesus–eienskappe ’n rolmodel vir ander. Wie dit die minste verdien, word ...

Scroll to Top