Gee aandag aan dít wat ewigheidswaarde het

Gee aandag aan dít wat ewigheidswaarde het

Die kernpunt waarom ek my terugkeer na God gevind het, was die feit dat ek die ewigheidswaarde van God besef het ten spyte van my aardse krisis.

In ’n verhaal waar ek deur God verlate gevoel het, moes ek op ’n plek kom wat ek ’n keuse maak. Ek kon nie aanhou rebelleer teen God nie, maar nog steeds wou ek nie die brawe besluit neem nie, en dit was om te vra: Waar is God en bestaan Hy werklik?

Daardie dag het wel aangebreek waar ek verklaar het dat Hy nie bestaan nie, en dit alles omdat God nie op my tyd geantwoord het nie.

Die eensaamheid in ’n wêreld wat Hy geskape het, het my soos ’n swerweling laat voel. Ek het op die hoofweg na Johannesburg gery en myself gevra: Waarom het ek so ver gegaan? Die antwoord was maklik: my aardse omstandighede.

Ja, dit was my 18 maande-oue babadogtertjie wat op sterwe lê, maar nog steeds bly dit verbygaande omstandighede in vergelyking met God se ewigheid, Sy bestaan en werklikheid. Die skaal het so ver oorgeleun na die werklikheid van God, dat ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Dis tog lekker om besig te wees, veral vir goeie redes. Die haakplek kom as daardie besigwees ons identiteit begin vaspen. Heroorweeg dít waaraan jy ...

Dink gou, hoe gelukkig is jy in hierdie stadium van jou lewe? Nie die ’op-die-strand-met-’n-drankie-in-die-hand’ soort geluk nie, maar die soort innerlike tevredenheid as jy ...

Scroll to Top