
Kry ’n lewe wat jy graag wil hê!
- Werk
- KRY-’N-LEWE
Dink gou, hoe gelukkig is jy in hierdie stadium van jou lewe? Nie die ’op-die-strand-met-’n-drankie-in-die-hand’ soort geluk nie, maar die soort innerlike tevredenheid as jy die lewe voluit en doelgerig leef. Kry ’n lewe wat jy graag wil hê – meer effektief, meer doelgerig, meer tyd, meer geluk!
Die daaglikse ’doen-my-nou, doen-my-gou’ dinge hou jou so besig dat die res van jou lewe afgeskeep word.
Dalk weet jy nie meer wie jy regtig is, waarvoor jy staan en wat jy wil bereik nie ...
Baie van ons is vasgevang in die mallemeule-sindroom van verbruikersmentaliteit, waar die hooffokus op geld, of die gebrek daaraan, val.
Soos die meeste mense, het jy seker ook op ’n tyd baie doelwitte gehad – net om toe later te besef hulle het iewers langs die pad agtergebly.
Jy moet weet wie jy is, waarvoor jy staan en wat jy werklik wil bereik!
Net soos jy jou persoonlike lewe en gesinslewe in balans kan bring, kan jy ook jou werk en finansiële lewe laat hande vat.
KRY-’N-LEWE! is ’n werk-lewe werkswinkel, aangebied deur ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Verhoog produktiwiteit met pret by die werk! AMANDA SWANEPOEL gesels oor die vreugde wat lei tot beter spanwerk, ’n gelukkiger werkplek en groot resultate. Strategieë ...
Moeg om heeltyd besig te wees? JANNIE PUTTER deel sy raad oor hoe om beheer oor jou tyd te neem en jou fokus te verskuif ...