Smag jy ook na balans in die lewe?

Smag jy ook na balans in die lewe?

’n Lewe van oorvloed is nie ’n lewe van besigwees en gejaag nie, dis ’n lewe van balans.

Voel jy goed oor die feit dat jy besig is en antwoord jy ook groet-vrae met “Lekker besig, en jy?”, of het jou besigwees al ’n ongemaklikheid en ’n krapperigheid in jou binneste begin veroorsaak?

As jou lewe te gejaagd begin raak, begin verhoudings kraak. Jy kom agter dat jou verhouding met jouself leeg is, asof jy jou siel verloor het. Stadig maar seker word jou verhouding met God ook al hoe leër en jou verhouding met die mense om jou dra nie veel betekenis nie.

Gejaagdheid maak nie net jou lewe leeg nie, dit skop leefstylsiektes aan die brand en reduseer jou lewe tot ’n eentonige, eendimensionele lewe wat jy met oogklappe aan leef.

Smag jy dalk na harmonie?

Vra jouself: “Wat kan ek doen om seker te maak dat ek my tyd spandeer op die dinge wat vir my belangrik is?” Het jy ook al jou prioriteite gelyk probeer opdeel en agtergekom daar is nie ewe veel tyd vir alles wat ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Wat ook al gebeur, Hy is met my” Op sangeres RIANA NEL se geloofspad was daar al baie op- en afdraandes. Sy stap dit dapper ...

Vir die onbekende is ZOË BROWN nie bang nie. Inteendeel, passie, toewyding en selfdissipline help haar om berge te versit. Vir haar is die lewe ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!