Beheer jou denke

Beheer jou denke

Het jy al selfkastydend jouself blameer dat jy nie gedink het nie? Ons besef nie dat daar regtig nie ’n oomblik is wanneer daar nie denke deur ons kop flits nie. Die probleem is die denke wat onbeheersd en onder die radar staanplek vind. As ’n mens onthou dat soveel van ons welstand uit ons denke spruit, moet ons weer in beheer van ons denke kom.

Albert Einstein sê: “You can’t solve a problem with the same level of thinking that has created it!”

Hoe en wat ons dink, besoedel of suiwer ...

Het jy al selfkastydend jouself blameer dat jy nie gedink het nie? Ons besef nie dat daar regtig nie ’n oomblik is wanneer daar nie denke deur ons kop flits nie. Die probleem is die denke wat onbeheersd en onder die radar staanplek vind. As ’n mens onthou dat soveel van ons welstand uit ons...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Verhoog produktiwiteit met pret by die werk! AMANDA SWANEPOEL gesels oor die vreugde wat lei tot beter spanwerk, ’n gelukkiger werkplek en groot resultate. Strategieë ...

Moeg om heeltyd besig te wees? JANNIE PUTTER deel sy raad oor hoe om beheer oor jou tyd te neem en jou fokus te verskuif ...

Scroll to Top