HOE OM … die onverklaarbare te verstaan
- GeloofsLES
- Janine van Niekerk
Dis moeilik om God te verstaan. Soms wens ons, soos JANINE VAN NIEKERK, Hy kan ’n e-pos stuur om die lewe presies te verduidelik.
Die dinge wat ons nie verstaan nie
Daar is baie meer vrae as antwoorde wanneer ons oor God en geloof begin dink. Dalk het jy ook al gewonder hoekom die Here dit so moeilik maak om Hom te ken. Hoekom die misterie? As Hy Homself net aan almal sou bekendmaak, sou almal mos gered word en klaar. Nou sukkel selfs ons as gelowiges met die dinge wat ons nie verstaan nie.
Tot vandag toe is geleerdes glad nie seker waar die Skeba was waar die koningin van Skeba regeer het nie. Hulle weet ook nie wie sy was nie. Daar is selfs bespiegelinge dat sy en Salomo ’n kind saam gehad het, maar niks kan bewys word nie.
In 1 Konings 10 ontmoet ons ’n koningin wat reeds alles besit wat haar hart begeer. Tog fassineer gerugte van Salomo se wysheid en sy God haar, dermate dat sy die tog aanpak om die stories self te kom ondersoek. Sy toets ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Maak jy ’n verskil in hierdie stukkende wêreld? Liefde is ’n werkwoord, sê LIESEL KRAUSE–WIID. Wys hoeveel jy omgee, ongeag jou eie pyn. Wys jou ...
Ons dien ’n ongelooflike God wat met liefde en deernis die pad saam met ons stap. WANDA BAM het geleer dat sy Hom maar kan ...